Home Ons Kontrei KURUMAN

KURUMAN

262
SHARE

Kragonderbrekings

Eskom het beplande kragonderbrekings by die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit (Kuruman en Wrechville) gestop nadat ‘n betalingsooreenkoms bereik is.

Eskom-woordvoerder, Stefanie Janse van Rensburg, het gesê dat die Ga-Segonyana Munisipaliteit se nakoming van die betalingsooreenkoms noukeurig gemonitor sal word.

Kragonderbrekings kan na 14-dae kennisgewing weer ingestel word.