Home Ons Kontrei Ons besoek . . . die Kalahari

Ons besoek . . . die Kalahari

902
SHARE

Die Noord-Kaap Provinsie

Die Noord-Kaap provinsie het van die mooiste plekke in Suid-Afrika. In hierdie foto galery besoek ons die Kalahari. Hierdie fotos is deur DFA fotograwe geneem en kom uit ons argiewe.
Het jy fotos wat ons kan gebruik vir ‘n Kontrei Galery?
Stuur dit vir ons na [email protected] saam met jou besonderhede en waar die fotos geneem is.